eboek optellingsinverse

Report 64 Downloads 102 Views
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Oefening: Voltooi die getallesinne: a) 63 – 63 = b)

742 – 742 =

c)

7 654 - ____ = 7 654

d)

7 654 - ____ = 0

e)

79 – 4 + 4 =

f)

237 + 6 – 6 =

Ons sien dus dat, wanneer ons ‘n getal se teken verander en dan hierdie twee getalle bymekaartel, kanselleer die getalle mekaar uit. Só ‘n getal is dan die optellings-inverse van die eerste getal. Voltooi nou die oefening g) 6 997 + 33 – 33 = h)

54 + 6 – ____ = 54

i)

62 + 5 = ____ + 4 Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

j)

23 + 7 – ____ = 22

k)

20 – 12 = ___ + 12 – 12

l)

54 – 12 = ___

daarom is

42 + 12 = _____

m) 387 – 142 = ___

daarom is

245 + 142 = _____

n)

482 + 200 = ___

daarom is

682 – 200 = _____

o)

8  9  ____

daarom is 72  9  ____

p)

32  3  ____

daarom is 96  3  ____

Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)