Beantwoord nr’s. a – k deur na die getallelyn te kyk. Doen daarna ook die res van die vrae.
a. Watter getal kom net na 5?
______________________________
b. Watter getal kom net voor 2?
______________________________
c. Watter getal is presies tussen 2 en 6?
______________________________
d. Skryf die getalle kleiner as 4 neer.
______________________________
e. Skryf die getalle groter as 4 neer.
______________________________
f. Skryf die getalle tussen 3 en 8 neer.
______________________________
g. Skryf die getalle van 3 tot 8 neer.
______________________________
h. Skryf die veelvoude van 2 neer.
______________________________
i.
Skryf die veelvoude van 3 neer.
_____________________________
j.
Skryf die ewe getalle neer.
______________________________
k. Skryf die onewe getalle neer.
______________________________
l.
Skryf die veelvoude van 4 groter as 16, maar kleiner as 36 neer. __________
m. Skryf die veelvoude van 5 tussen 0 en 25 neer. ________________________ n. Skryf die ewe getalle van 15 tot 20 neer. _____________________________ o. Skryf die onewe getalle tussen 15 en 20 neer. _________________________ 2)
Voltooi: a) 1 minder as 2 536 is
___________________________________
b)
1 minder as 1 860 is
___________________________________
c)
1 meer as 1 439 is
___________________________________
d)
1 meer as 1 999 is
___________________________________
e)
10 minder as 2 315 is
___________________________________
f)
10 minder as 2 500 is
___________________________________
g)
100 minder as 2 361 is
___________________________________
h)
100 minder as 1 923 is
___________________________________
i)
1 000 minder as 2 915 is
___________________________________
j)
1 000 minder as 1 317 is
___________________________________
3)
Kyk na die skaakbord en beantwoord die volgende vrae : a)
Watter getal is op die laaste blokkie? ______________________
b)
Watter veelvoude van vier staan op die swart blokkies?________________
c)
Kyk na die kolomme. Met watter getal word afwaarts getel in elke kolom? __________
d)
As jy ‘n lyn trek vanaf blokkie 1 tot blokkie 64, met watter getal word agteruit getel op die lyn diagonaal vanaf 64 tot by 1? _____
e)
As jy ‘n lyn trek vanaf blokkie 8 tot by blokkie 57, met watter getal word vorentoe getel op die diagonale lyn vanaf 8 tot 57? _______
4) a)
b)
5)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
Voltooi die volgende getallelyne: • • • • • •
•
•
•
•
40
50
60
___
___
90
___
___
___
130
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
48
44
___
___
___
___
24
___
___
___
Begin by 5 en tel in twees: 5; 7; 9; 11 … (die … aan die einde beteken die telling gaan aan vir nog baie ver)
6)
Begin by 10 en tel aan in drieë: 10; 13; 16; 19; 22 …
7)
Verdubbel die volgende getalle a) 9 d) 50
b) e)
20 32
c) f)
25 150
Halveer die volgende getalle a) 50 d) 62
b) e)
200 140
c) f)
30 500
8)
9)
10)
11)
Wat is die plekwaardes van die onderstreepte syfers? a)
2 908 _________________________________
b)
3 925 _________________________________
c)
1 831 _________________________________
d)
1 953 _________________________________
e)
7 462 _________________________________
f)
6 508 _________________________________
Voltooi die uitgebreide notasie: a)
730 = (7 x __________) + (3 x __________) + (0 x __________)
b)
3 080 = (1 000 x ___) + (100 x _____) + (10 x _____) + (1 x ____)
c)
2 715 = (2 x _______) + (7 x ______) + (1 x _____) + (5 x _____)
d)
1 799 = (1 000 x ____) + (100 x ____) + (10 x _____) + (1 x ____)
e)
6 905 = (6 x ______) + (9 x ______) + (0 x _____) + (5 x _____)
Benader tot die naaste tien: a) 254
b) 867
c) 365
d) 413
e) 926
f) 415
g) 698
h) 392
i) 1 825
j) 2 714
k) 8 345
l) 999
m) 2 956
n) 4 996
o) 5 021
12)
13)
Vul die korrekte verwantskapteken in: >; < of = a)
17 ___________ 37
b)
234 ___________ 435
c)
478 ___________ 487
d)
1876 __________ 777
f)
567 ___________ 765
e)
1034 ___________ 340
g)
Vierhonderd en sewentien _________ sewehonderd en veertien
Die televisie het ‘n opname gemaak van die 5 gewildste televisie programme by ‘n groep leerders. Hulle het vraelyste aan 175 kinders gestuur en hulle mening gevra. Die uitslag was as volg: (Al die vraelyste is egter nie teruggestuur nie) 30 kinders kyk 7de Laan 45 kinders kyk Cartoon Network 25 kinders kyk Discovery 20 kinders kyk Binnelanders 15 kinders kyk Mnet a)
Vul al hierdie inligting op jou grafiek in. (Gebruik kleurkryt) Wenk: Werk in intervalle van 5 op die vertikale lyn
7de Laan
Cartoon Network
Discovery
Binnelanders
Mnet
b)
Watter TV program of kanaal is die gewildste? _____________
c)
Hoeveel meer kinders kyk 7de Laan as Mnet? ______________
d)
Hoeveel kinders kyk altesaam na Discovery en Binnelanders? __
e)
Hoeveel minder kinders kyk na Binnelanders as Cartoon Network?_____
f)
Hoeveel is die helfte van die kinders wat 7de Laan kyk? ______
g)
Hoeveel kinders het nie hulle vraelyste teruggestuur nie? Bereken Getallesin:
Bestudeer die tabel en beantwoord die daaropvolgende vrae: Ruben se skool het 735 leerlinge Leerlinge by die skool Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
693 708 578 619 687
a)
Op watter dag was die bywoning die hoogste? _______________
b)
Op watter dag was skoolbywoning die swakste? _____________
c)
Hoeveel leerlinge was Maandag afwesig? __________________
d)
Hoeveel dogters is daar in die skool as daar 359 seuns is? _____
e)
Hoeveel onderwysers is in die skool as daar vir elke 50 leerders een onderwyser is? ___________________________________
15)
Gee die waardes van elkeen van die volgende telkaarte: a)
______________
b)
______________
c)
______________
d)
______________
16)
Pas die korrekte staafdiagram by die gegewe telkaart:
Sny die figuur uit, en smeer gom al langs die kant-stroke. Watter drie-dimensionele figuur het jy nou gebou?