gr6 derde kwartaal hersieningsvrae

Report 339 Downloads 21 Views
Watter getal is 5 meer as 8 009 998? Watter getal is 200 minder as 5 162 170? Watter getal is 70 meer as 45 569 788? Watter getal is 1 000 minder as 210 000 000? Gee die volgende getalle in stygende volgorde 1 379 475 ; 1 376 500 ; 1 367 475 ; 1 367 574 Gee die volgende getalle in stygende volgorde 95 505 505 ; 95 550 550 ; 95 550 505 ; 95 505 550 Gee die volgende getal in uitgebreide notasie: 123 787 224 Gee die volgende getal in uitgebreide notasie: 368 000 909 Gee die getal wat deur die volgende uitgebreide notasie voorgestel word: 400 000 000 + 3 000 000 + 70 000 + 4 000 + 800 + 70 + 5 Gee die getal wat deur die volgende uitgebreide notasie voorgestel word: 600 + 70 + 70 000 + 3 + 200 000 + 5 000 000 Wat is die waarskynlike massa van ‘n ui?

10g / 100g / 1kg / 10kg Wat is die waarskynlike massa van 10 potlode? 6g / 60g / 600g / 6kg Wat is die waarskynlike massa van ‘n pasgebore baba? 3g / 30g / 3kg / 30kg Wat is die waarskynlike massa van ‘n volwasse man? 8g / 80g / 8kg / 80kg Watter massa (in gram) word op die volgende skaal aangedui?

Watter massa word op die volgende skaal aangedui?

Watter massa word op die volgende skaal aangedui?

Watter spoed word op die volgende skaal aangedui?

Watter massa word op die volgende skaal aangedui?

Watter tros piesangs weeg 3kg?

Hoeveel kilogram weeg die sjokolade?

Hoeveel weeg die suigstokkies?

Gee die volgende massa in gram:

2,595 kg

Gee die volgende massa in gram:

7,6kg

Gee die volgende massa in gram:

0,32 kg

Die massa van vyf appels is 900g. Wat is die massa van 1 appel? Die massa van vyf appels is 900g. Wat is die massa van 12 appels? Gee die antwoord in kilogram As 1kg kaas R70 kos, wat sal 200g kaas kos? ‘n Vrou koop die volgende by die vrugtemark: Koolkop: kwart kilogram Aartappels: 2kg Avokados: 0,4kg Rissies: 0,2kg Tamaties: driekwart kilogram Rangskik die massas in volgorde van ligste tot swaarste. ‘n Vrou koop die volgende by die vrugtemark: Koolkop: kwart kilogram Aartappels: 2kg Avokados: 0,4kg Rissies: 0,2kg Tamaties: driekwart kilogram Bereken die totale massa in gram en kilogram.

Skate die antwoord van die volgende deur af te rond na die naaste 1 000: 1 321 854 + 1 187 988 Skate die antwoord van die volgende deur af te rond na die naaste 1 000: 2 135 756 + 1 909 121 Gebruik die uitgebreide kolom-metode om die volgende berekening te doen: 9 538 054 + 3 348 201 + 1 498 768 Gebruik die uitgebreide kolom-metode om die volgende berekening te doen: 202 800 344 + 340 693 545 + 122 293 187 Gebruik die kolom-metode om die volgende berekening te doen: 10 879 657 – 9 464 043 Gebruik die kolom-metode om die volgende berekening te doen: 534 945 802 – 323 771 232 Voltooi die volgende getalsin: 343 214 +  = 765 345 dus 765 345 -  = 343 214 Die bevolking van ‘n bepaalde land is 345 980 402 mense. As 103 567 213 vroue, en 98 340 501 mans is, hoeveel is kinders?

Watter 3D voorwerpe kan die volgende bo-aansig hê?

Watter 3D voorwerpe kan die volgende bo-aansig hê?

Kyk na die weerverslag van die hoofstede van 10 lande: Hoofstad Maks Min Helsinki -5°C -9°C Londen 10°C 8°C Maputo 27°C 19°C Nieu-Delhi 24°C 9°C Ottowa 2°C -5°C Parys 9°C 5°C Praag 2°C -2°C Pretoria 25°C 19°C Tokio 8°C 2°C Washington DC 9°C 6°C Rangskik die minimum-temperature van laagste tot hoogste Kyk na die weerverslag van die hoofstede van 10 lande: Hoofstad Maks Min Helsinki -5°C -9°C Londen 10°C 8°C Maputo 27°C 19°C Nieu-Delhi 24°C 9°C Ottowa 2°C -5°C Parys 9°C 5°C Praag 2°C -2°C Pretoria 25°C 19°C Tokio 8°C 2°C Washington DC 9°C 6°C Watter stad is die koudste?

Kyk na die weerverslag van die hoofstede van 10 lande: Hoofstad Maks Min Helsinki -5°C -9°C Londen 10°C 8°C Maputo 27°C 19°C Nieu-Delhi 24°C 9°C Ottowa 2°C -5°C Parys 9°C 5°C Praag 2°C -2°C Pretoria 25°C 19°C Tokio 8°C 2°C Washington DC 9°C 6°C Hoeveel stede het ‘n temperatuur onder vriespunt in die aande? Kyk na die weerverslag van die hoofstede van 10 lande: Hoofstad Maks Min Helsinki -5°C -9°C Londen 10°C 8°C Maputo 27°C 19°C Nieu-Delhi 24°C 9°C Ottowa 2°C -5°C Parys 9°C 5°C Praag 2°C -2°C Pretoria 25°C 19°C Tokio 8°C 2°C Washington DC 9°C 6°C Bereken die verskil tussen die stad met die hoogste maksimumtemperatuur en die stad met die koudste minimum-temperatuur

Herlei die volgende breuk na ‘n persentasie: 4 5 Herlei die volgende breuk na ‘n persentasie: 17 20 Herlei die volgende breuk na ‘n persentasie: 3 8 Herlei die volgende breuk na ‘n persentasie: 4 7 Herlei die volgende desimale breuk na persentasie: 0,2 Herlei die volgende desimale breuk na persentasie: 0,7 Herlei die volgende desimale breuk na persentasie: 0,06 Herlei die volgende desimale breuk na persentasie: 0,4

Herlei die volgende desimale breuk na persentasie: 0,15 Vier maats vergelyk hulle toetspunte: 6 17 39 7 20 25 50 10 Gee elkeen se punt as ‘n persentasie Vier maats vergelyk hulle toetspunte: 6 17 39 7 20 25 50 10 Wie het die beste gedoen? Bereken die volgende: 25% van 700ml Bereken die volgende: 50% van 1,4kg Bereken die volgende: 20% van 2 345g Bereken die volgende: 65% van 1,1m