rekeninge assessering

Report 0 Downloads 24 Views
Assessering Pas die regte beskrywing by die tipe rekening se mees algemene naam (dink mooi oor jou keuses – party antwoorde kan by meer as een plek gebruik word, maar kies die een wat die mees gepaste beskrywing vir die naam van die item is)

Belastingfaktuur

’n Tipe dokument wat al die relevante inligting en rentekoerse lys, sowel as kontak-besonderhede en ook selfs bemarkingsboodskappe ’n Klein stukkie papier wat sê hoeveel jy betaal het Hoeveel jy moet betaal Die rekening wat jy kry vir gelde wat nog betaal moet word, maar wat belangrike inligting bevat vir rekeninkundige doeileindes Wys die transaksiegeskiedenis

Rekeningstaat

Wat jy gewoonlik by die kassiere in supermarkte kry

Faktuur

Staat Kwitansie Kontantstrokie

Finansiële Wiskunde