wins verlies en afslag en persentasies ass

Report 15 Downloads 24 Views
1)

Assessering ’n Totaal van 874 kinders by die skool het ’n prys gekry vir goeie prestasie. As dit gelykstaande is aan 92% van die kinders, hoeveel kinders is daar in die skool?

2)

Steve drink ’n glas lemoensap, wat ’n hoeveelheid van 250ml is. As dit getap is uit ’n 5l houer, watter persentasie van die lemoensap het Steve gedrink?

3)

‘n Perd wat R3750 gekos het, is verkoop vir R4200. Vind die persentasie wins.

4)

Gee die volgende persentasies as desimale breuke: a) 75%= b)

150%=

c)

3,5%=

5)

‘n Vloermat wat vir R1500 gekoop is, is teen 12,5% wins op die kosprys, verkoop. Wat was die verkoopprys?

6)

‘n Huis word vir R103 200 verkoop en lewer ‘n wins van 7,5% op die kosprys. Wat was die aanvanklike koopprys?

7)

‘n Masjien word verkoop vir R9100 teen ‘n verlies van 2,5% op die kosprys. Wat was die kosprys?

8)

Die sagtebalspan het 95% van hulle wedstryde gewen, en hulle het 120 wedstryde gespeel. Hoeveel het hulle verloor? Finansiële Wiskunde

9)

As 11 uit 24 kinders in die klas seuns is, watter persentasie van die klas is dogters?

10) As die kosprys R40 is en die winspersentasie is 20%, bereken die verkoopprys. 11) Pas kolom B by kolom A Kolom A 35% 4,5% 112% 45 1000 28 25

Finansiële Wiskunde

Kolom B 112% 9 200 4,5% 7 20 3 1 25