14 Darocron Owner Insurance Communication

Report 0 Downloads 73 Views
Fwd: Daracron - CEILING EIS 2 messages ronele To: Christell du Plessis <[email protected]>

11 March 2016 at 20:20

Hi Christelle. Die eis vir 14 se plafon is gexkik maar ek wil asb he jy moet die R210 van die huurder eis. Dis vir die skoonmaak van die dak en geute. Dink jy dis onbillik? Groete Ronel Sent from my Samsung Galaxy smartphone.

-------- Original message -------From: Elmarie Coetser Date:10/03/2016 09:12 (GMT+02:00) To: "'Ronel Etsebeth ([email protected])'" Cc: Subject: Daracron - CEILING EIS

Hi Ronel,

Die skikking vir die eis is soos volg bereken.

R75.00 – Chast Evereitt ( derdeparty) admin fooi word nie gedek nie. ( indien dit vanaf Roofdocktor was dan sou dit gedek gewees het)

R2644.80 -210.90 ( 185+14%) – Skoonmaak van geute en dak. Dit is deel van die eienaar se onderhoud en voorkomimg. -1500 – bybetaling = R 933.90

Cash to Insured 09/03/2016 ROHR BELEGGINGS(EDMS)BPK/DARACRON OORNAG

Voortrekkerstraat 104-

108 PIETERSBURG 0699 (015) 2975114 Settlement has been paid UNITED BANK, PO BOX 261001 R 933.90

LW: kyk na die Brief van Chast Everitt die totale bedrag is nie reg nie. ( R2644.80 + 75 = R2719.80)

Vriendelike Groete

ELMARIE COETSER E MAIL: [email protected] TEL: 0152972636 FAX:0152976844 PRIVATE BAG X7003, BENDORPARK 0713 27 WATERMELON STREET, PLATINUM PARK, BENDOR 0699

image001.jpg 15K

Christell du Plessis <[email protected]>

12 March 2016 at 09:30

To: ronele Goeie More, Nee, dit is glad nie onbillik nie. Die huurder is verantwoordelik vir die skoonhou van die geute soos per kontrak. Ek sal die fooi teen die huurder se rekening pos. Lekker dag, Christell Du Plessis Maintenance 078 019 3921 [Quoted text hidden]

--

Christell Du Plessis Maintenance Department FFC 2014738127 T: 015 298 8717 M: 078 019 3921 F: 015 298 8649 E: [email protected]

Polokwane Jan Henstock Building 2 Lamissol Street Ismini Office Park Hillary Drive Bendor Polokwane Sign up for Newsletter