Darocron Complex Owner Communication

Report 8 Downloads 104 Views
FW: RE: RE: Non return valves Darocron Inbox x

The Plumbers

07:57 (51 minutes ago)

to me More Sien onder asb? Kan ek asb n jobkaart kry en nommers van die mense in elke eenheid? Dankie Lee From: ronele [mailto:[email protected]] Sent: Thursday, March 17, 2016 7:39 PM To: [email protected] Subject: Fwd: RE: RE: Non return valves Darocron

Baie dankie vir die kwotasie. Ons sal dit graag aanvaar. Ek sal dit waardeer indien julle met Christelle van Chas Everitt sal kontak om afsprake te maak. Hulle tel no is 0152988717 of haar selfoon 0780193921. Groete Ronel Etsebeth. Sent from my Samsung Galaxy smartphone.

-------- Original message -------From: The Plumbers Date:17/03/2016 10:51 (GMT+02:00) To: 'ronele' Cc: Subject: RE: RE: Non return valves Darocron

Good day Please see attached Thank you Lee Duvenage Admin Manager

The Plumbers T 015-2971418 F 015 2978729

From: ronele [mailto:[email protected]] Sent: Thursday, March 17, 2016 8:26 AM To: [email protected] Subject: Fwd: RE: Non return valves Darocron

More Julle kan by no 3 gaan kyk. Bel hom net asb by 0711547979 Hy werk skofte. Groete Ronel Sent from my Samsung Galaxy smartphone.

-------- Original message -------From: The Plumbers Date:17/03/2016 08:16 (GMT+02:00) To: 'Ronel Etsebeth' Cc: Subject: RE: Non return valves Darocron Goeie more Indien moontlik kan ons asb gaan kyk daar wat alles nodig gaan wees. Sal daar mense daar wees of kan dit gereel word. Ons het net nodig om 1 geyser te sien. Baie dankie en lekker daggie Lee Duvenage Admin Manager The Plumbers T 015-2971418 F 015 2978729

From: Ronel Etsebeth [mailto:[email protected]] Sent: Wednesday, March 16, 2016 4:42 PM To: [email protected] Subject: Non return valves Darocron

Middag Natalie Nav ons telefoongesprek vroeër net weer die volgende.

Wat sal julle ons vra om by die 15 eenhede van Darocron in Voortrekkerweg non return valves by die geysers in te sit? Ek weet nie of dit nodig is dat julle dit weet nie maar al die geysers is regop en daarom benodig ons hierdie valves. Ek wil ook net sê dat ons dit dalk nie alles in een slag sal kan doen nie, alhoewel dit sal afhang van die kwotasie. Julle kan asb die kwotasie na hierdie e mail stuur. By voorbaat dankie Ronel Etsebeth

This email has been sent from a virus-free computer protected by Avast. www.avast.com

This email has been sent from a virus-free computer protected by Avast. www.avast.com

This email has been sent from a virus-free computer protected by Avast. www.avast.com Attachments area Preview attachment Darocron.pdf

Darocron.pdf

Click here to Reply or Forward 3.96 GB (13%) of 30 GB used Manage Programme Policies Powered by Google