eboek die wet van nul

Report 6 Downloads 121 Views
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Jy het al vroeër te doen gekry met die simbool “0” wat niks voorstel. Maar daar is ook sekere ding wat jy behoort te weet van nul. Bereken die volgende: 4 + 0 = ___________________ 20 + 0 = __________________ 0 + 4 = ___________________ 12 0 = ___________________ 16 0 = ___________________ Wat merk jy op? Ons sê dus dat 0 die identiteitselement is van Optelling en Aftrekking, wat beteken dat dit nie die getal wat by 0 getel of afgetrek word se waarde verander nie. Bereken ook die volgende:

5 0 6 0

x x x x

0 = __________________ 12 = _________________ 0 = __________________ 100 = ________________

Wat merk jy op? Ons sien dus dat enige getal wat met 0 vermenigvuldig word, se antwoord altyd 0 is. Bereken die volgende: 0 = __________ Kyk mooi na die 6 0  4 = __________ verskillende maniere 0 = __________ waarop deel bewerkings 12 geskryf word Wat merk jy op? Dus: As nul deur enige getal gedeel word, is die antwoord altyd 0.

Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Vat nou ‘n sakrekenaar en bereken die volgende: 16 = _________________ 0 4  0 = _______________ 100 = _______________ 0 Wat sê die sakrekenaar elke keer vir jou? Dus: Ons mag nie met 0 deel nie. Daar bestaan nie ‘n antwoord daarvoor nie.

Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)