kommissie p1

Report 14 Downloads 41 Views
Algemene finansiële konsepte In hierdie module gaan ons net vinnig na ’n paar basiese konsepte van finansiële Wiskunde kyk, voordat ons sal aanbeweeg na deegliker besprekings van meer komplekse konsepte: Kommissie Kommissie is geld wat aan die verkoper van goedere, dienste of eiendom betaal word, eerder as om sulke mense ’n vaste salaris te betaal. Dit is baie gewild as ’n aansporing vir mense wat op een of ander manier in bemarking en verkope betrokke is, want hulle kan self bepaal hoeveel geld hulle in ’n maand kan maak, waar iemand wat net ’n salaris verdien daardie bedrag sal kry, of hulle nou hard werk of nie. Verkoopsmense wat harde werkers is, en innoverend kan dink rondom die verkoopsproses, kan vir hulleself lekker baie geld verdien. Voorbeeld ‘n Eiendomsagent verdien 10% kommissie op die eerste R200 000 wat sy verkoop, en 15% op enige iets meer. Sy verkoop ’n eiendom van R350 000. Hoeveel kommissie verdien sy?

 10   15   200000     150000   R42500   100   100 

Finansiële Wiskunde