Jy het al vroeër te doen gekry met die simbool “0” wat niks voorstel. Maar daar is ook sekere ding wat jy behoort te weet van nul. Bereken die volgende: 4 + 0 = ___________________ 20 + 0 = __________________ 0 + 4 = ___________________ 12 0 = ___________________ 16 0 = ___________________ Wat merk jy op? Ons sê dus dat 0 die identiteitselement is van Optelling en Aftrekking, wat beteken dat dit nie die getal wat by 0 getel of afgetrek word se waarde verander nie. Bereken ook die volgende:
Wat merk jy op? Ons sien dus dat enige getal wat met 0 vermenigvuldig word, se antwoord altyd 0 is. Bereken die volgende: 0 = __________ Kyk mooi na die 6 0 4 = __________ verskillende maniere 0 = __________ waarop deel bewerkings 12 geskryf word Wat merk jy op? Dus: As nul deur enige getal gedeel word, is die antwoord altyd 0.
Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Vat nou ‘n sakrekenaar en bereken die volgende: 16 = _________________ 0 4 0 = _______________ 100 = _______________ 0 Wat sê die sakrekenaar elke keer vir jou? Dus: Ons mag nie met 0 deel nie. Daar bestaan nie ‘n antwoord daarvoor nie.
Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)