Met die bou van die piramides word geglo dat die mense die uitgekapte bloke rots vervoer het deur dit op stompe te rol
2)
Dit was nie die begin van die wiel nie, aangesien dit toe alreeds gebruik is op hul strydwaens
3)
Aanvanklik is goedere vervoer op pakdiere se rûe
Oorspronklike outeur: Mnr. P Muller (Laerskool Baillie Park)
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
4)
Met die uitvindings van die wiel was daar probleme met wrywing op die as, en olie, diervet of ghries is op die as gesmeer (Gaan loer na die ossewa voor die skool)
5)
Later is laers (“bearings”) ontwerp wat met staal balletjies of bussies werk.
6)
Wiele is nie net belangrik vir voertuie nie – enige ontwerp wat self kan beweeg maak gebruik van een of ander wiel of ratsisteem wat om ‘n as draai.
7)
Voorbeelde
Oorspronklike outeur: Mnr. P Muller (Laerskool Baillie Park)
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
8)
Ons gaan veral kyk hoe werk ‘n motorkar se enjin, sodat jy die basiese beginsels kan verstaan
9)
Ratte kan ook gebruik word, soos hefbome, om werkverrigting se inset te verlig, of om spoed om te sit van hoog na laag, en omgekeer. Verskillende tipes ratte:
Oorspronklike outeur: Mnr. P Muller (Laerskool Baillie Park)
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Opdrag (Prakties) Ons gaan ‘n voertuig maak wat met wiele en asse funksioneer (nie self aangedrewe nie!) In die klas sal alle moontlike materiale wat gebruik kan word aan jou gedemonstreer word, sodat jy ‘n keuse kan maak. Onthou asb dat ons verkieslik van afvalmateriaal gebruik maak. Moenie koop nie! Terminologie (Nuwe woorde) Laer:
Voorwerp of instrument wat voorkom dat daar wrywing is tussen ‘n wiel en ‘n as
Inset:
Die mag, energie of krag wat deur ‘n mens of masjien of ‘n voorwerp se masse ingesit word om beweging te laat plaasvind.