gr6 breuke werkkaart week van 7 mei

Report 2 Downloads 70 Views
1)

2)

1 van die 18 seuns in ons klas speel rugby. Hoeveel 3 seuns is dit? ‘n Kwart van ‘n jaar staan bekend as ‘n kwartaal. Hoeveel maande is daar in ‘n kwartaal?

3)

3 van ‘n sekere getal is 9. Wat is die getal? 4

4)

‘n Toets tel uit 6 punte. Zelda het punte het sy verloor?

5)

Gedurende pouse verloor Gerrit Hoeveel het hy nou oor?

6)

Vul in of = 1 1 a) 4 2

5 reg. Hoeveel 6

1 van sy 8 albasters. 4

b)

2 4

5 8 20 27

c)

12 4

13 2

d)

7 9

e)

14 21

19 42

f)

39 13

55 11

7)

Bereken die antwoorde: 4 6 a)  12 12 4 3 c)  8 4 4 3 e)  5 8

b)

7 10



3 10

d)

2 3/8 +

f)

2 x

3

/4

3

/8

8)

Bepaal die desimale ekwivalent van die volgende: a) 1 1/3 b) 9 9/10_ c) 2 2/5 d) 5 4/7

9)

Vereenvoudig die volgende breuke 8 77 18 26 14 88 30 39 28 12

10) Skryf ‘n desimale breuk vir elk van die volgende: a) 6 heles + 5 tiendes + 7 duisendstes = b) 9 tiendes + 5 honderdstes + 4 duisendstes = c) 2 ene + 5 honderdstes + 7 duisendstes =

11) Voltooi die tabel: A

Figuur

B

Breuk ingekleur

Desimale breuk ingekleur

A B 12) Skryf die gemengde getalle as onegte breuke: 9 2 a) 1 b) 9 5 10 c)

5

4 7

d)

18

2 3

13) Skryf die onegte breuke as gemengde getalle 17 29 a) b) 8 12 14) ‘n Tou is 72cm lank. Hoe lank is

2 van die tou? 3

15) Bereken die antwoorde van die volgende, en gee die antwoorde in eenvoudigste vorm 7 7 4 6 a) b)   12 12 10 11 c)

4 3  8 14

d)

3

6 1  13 26

16) Herlei die volgende gewone breuk na ‘n desimale breuk en gee tot 3 plekke na die desimaalteken indien 30 nodig: 125 17) Verduidelik in woorde die prosedure wat gevolg moet word by die omskakeling van gewone breuke na desimale breuke. 18) Skryf die volgende breuk in eenvoudigste vorm: 30 100

19) Vul die getal in wat uitgelaat is: 12  16

4

20) Verduidelik in woorde wat die volgende is: ‘n Onegte breuk