32) Kyk wat is die grootste getal wat in beide die teller en noemer kan deel, en deel dit dan in beide hierdie getalle is. Die antwoord bo en onder die lyn is die nuwe breuk, in eenvoudigste vorm, as daar nie verder ’n getal is wat in beide die teller en noemer kan indeel nie 33) Maal die noemer van die breuk met die getal wat vooraan staan, en tel dan die teller daarby. Hierdie nuwe getal is die teller van die onegte breuk, en die oorspronklike noemer is nog steeds die noemer 34) Of die getalle onder die lyn (noemers) dieselfde is. Indien hulle nie dieselfde is nie, moet jy ‘n KGV kry 35) 0,24 19 36) 9 100 19 37) 10 50 67 38) 100 3 39) 10 159 40) 1000
57) Dit is ‘n breuk en ‘n heelgetal gekombineer. Die waarde van ‘n gemengde getal is meer as een hele, en die heelgetal gedelete word by die breuk 5 gedeelte getel – nie gemaal nie, bv. 3 beteken 8 5 die waarde van die hele getal is 3 . 8 58) 0,070 59) In gewone breuke kan ons ook sê dat die teller met die noemer gedeel word, bv ½ beteken 1 ÷ 2. Deur langdeling of kortdeling te gebruik, en met kommas op te vul na regs, na die komma na die Ene kolom, kan ‘n gewone breuk omgeskakel word in ‘n desimale breuk. Indien die gewone breuk se noemer egter maklik na 10, 100 of 1 000 omgeskakel kan word, sê dit vir ons hoeveel desimale plekke daar moet wees (gelyk aan die aantal nulle onder die lyn) en dan kan die teller van die gewone breuk net dienooreenkomstig geskryf word.