1)
In kolom A word elke keer ’n sekere getal beskryf. Een of meer van die getalle in kolom B voldoen aan hierdie vereistes. Trek ’n lyn van elke beskrywing in kolom A na elke getal in kolom B wat daarby pas: Kolom A Hierdie getal het ’n duisendste kolom
Kolom B 3,42
Hierdie getal het 2 honderde
2,003
Hierdie getal se ENE – waarde is 3
21,467
Hierdie getal het 4 tiendes
214,67
Hierdie getal het geen honderdstes nie
13,347
Hierdie getal het 14 tiendes
0,945 1,4
2)
Bepaal of die volgende getalle priemgetalle is, deur te bereken hoeveel priemfaktore elkeen het: a) 49 b) 109
3)
Skryf die veelvoude van 15 vanaf 120 tot 180 neer:
4)
Bepaal die antwoorde van die volgende (Wys alle stappe):
3
4
a)
24(122 + (1+22))
5)
a) b)
Wat is die verskil tussen die “faktore” en die “priemfaktore” van ’n getal? Waar of Onwaar: Daar is net een getal waarvan die faktore en die priemfaktore dieselfde is
6)
Skakel 3
1 2
7)
3
3
9 16
5
9
om na ’n onegte breuk
2
Bereken: a) 5 + (2 + (3 + 6)2) c)
b)
2304
3
512
b)
((15 + 6) + (16 ÷ 4)2)
d)
7
2
20 10 5
2
3
64
8)
Johan se ma beweer dat hy net 0,02 van sy werk alreeds klaar geleer het, maar Johansê hy het al ’n vyftigste daarvan gedoen. Sê hulle dieselfde ding? Staaf jou antwoord met berekenings
9)
Skakel die volgende om na desimale breuke: a)
4
3
b)
25
c)
8
7 34
92
10)
By die hawe laai hulle
van die graan van die skip af op die eerste dag. As 175 daar 350 ton graan op die skip is, hoeveel ton moet hulle die volgende dag aflaai, om betyds klaar te kry voordat die dag verby is?
11)
Gee drie breuke wat ekwivalent is aan
5 12
12)
Wat is die waarde van die onderstreepte syfer(s): Getal 4,333 8,128
13)
Waarde
Plekwaarde (van die eerste “3”)
Waar of Onwaar a) 3,299 afgerond tot die naaste telgetal is 4 b)
7,009 afgerond na een desimale plek is 7,1
14)
Herlei 1,808 na ‘n gewone breuk
15)
’n Motor wat nuut verkoop word dra ’n omgewingsbelasting van 12%. As die motor R112 000 kos, wat is die verkoopsprys van die voertuig?
16)
Bereken: a) 0,4 x 0,12 b)
999,995 ÷ 100
c)
987,25 + 3,03 x 0,4 (Gee jou antwoord afgerond tot twee desimale plekke)
17)
Skryf 244 as ’n produk van sy priemfaktore
18)
Bereken die waardes van die volgende uitdrukkings: a) 4.x + 3 as x = 3 b) 12a + 7a as a = 2
19)
Voltooi die ekwivalensietabel: Gewone breuk
Desimale breuk
Persentasie
3 24 1,02 20) 21)
Los die volgende vergelykings op: a) 8x 1 x 6
b)
a 5 10 2.a
Skryf elkeen van die volgende getalsinne as ’n vergelyking en los op deur inspeksie: a) Drie keer ‘n getal, verminder met 8, is gelyk aan 10. Bereken die getal. b)
Pieter is drie jaar ouer as Elize. Saam is hulle sewentien jaar oud. Hoe oud is Pieter?