2) Skryf die volgende 3 getalle in die getallery neer: a) 15; 5; –5; __________ ; __________ ; __________ b) –10; – 9; – 7; – 4; ________ ; _______ ; ________ 3) Vereenvoudig: a) (– 3 x –9) + (– 7 x 5) c) –8 – (2) + (-3) – (– 4)
b) 5 + (– 7) – 6 d) (– 12) + (14) + (– 4) + (3)
4) Rangskik die volgende getalle van klein na groot: a) 5 ; – 11 ; 3 ; – 5 ; 1 ; 0 b) 3 ; 5 ; – 2 ; 1 ; – 3 ; -4 5) Skryf die versameling heelgetalle neer wat: a) Groter as –2 en kleiner as 6 is b) Kleiner as –7 en groter as –11 is c) Kleiner as 7 en groter as 0 is d) Groter as –9 en kleiner as –5 is
6) Skryf die heelgetal neer wat: a) 5 groter as –13 is __________ b) 9 minder as 0 is __________ c) 12 kleiner as 21 is __________ d) 7 groter as –2 is __________ 7) Vul die ontbrekende heelgetal in: a) 15 + __________ = 21 b) 25 + __________ = 18 c) __________ – 13 = 4 d) __________ – 12 = – 3 e) 3 + __________ = 0 f) 1 + __________ = – 15 g) 7 + 3 + __________ = 0 h) –15 + 12 + ________ = 3 8) Vereenvoudig die volgende: a) (– 7) – (– 7) b) 3(– 13) + (– 6)2 c) –3(7)(+2)( – 1)( – 1)