meting omtrek omskakeling van eenhede ass

Report 7 Downloads 111 Views
Assessering 1) ‘n Reghoek met die volgende afmetings: lengte 100mm en breedte 60mm. Bereken die omtrek van die reghoek en gee die antwoord in m. 2)

Teken ‘n reghoek met die volgende afmetings: lengte 6cm en breedte 4cm. Bereken die omtrek van die reghoek in meter

3)

Bereken die omtrek van die groen vierkant in die skets, in meter 75mm

4)

‘n Reghoek het die volgende afmetings: lengte 100mm en breedte 60mm. Bereken die omtrek van die reghoek.

5)

‘n Vierkant met sye van 8cm. Bereken die omtrek van die vierkant en gee die antwoord in m.