Bepaal die buite-oppervlakte en volume van die volgende figuur:
2)
Verander die Afrikaanse sinne na algebraïese uitdrukkings Die verskil
Die verskil tussen ‘n sekere getal en 3
Die kwosiënt
Die kwosiënt van 10 en ‘n sekere getal
Verminder met
x verminder met 3
Vermeerder met 3 vermeerder met x Keer vermeerder 3 vermeerder x keer Helfte
Die helfte van ‘n sekere getal
Afneem
x neem af met ‘n sekere getal
Toeneem
x neem toe met y
Produk
Die produk van ‘n sekere getal en 5
Som van
Die som van x en y
Kwadraat / Gekwadreer Die kwadraat van ‘n sekere getal Derdemag
Die derdemag van x
Vierkantswortel
Die vierkantswortel van ‘n sekere getal
Dubbel
Dubbel die waarde van ‘n sekere getal
a)
Die verskil tussen die som van ‘n sekere getal en 3 en die getal
b)
Die kwosiënt van die produk van ‘n getal en 3 en y
c)
Gee die Afrikaanse sinne wat die volgende algebraïese uitdrukkings sou beskryf
2x 3 ( x 3)²
3)
2x y 2 x 23 6
As a = 1, b = 2 en c = 3, bepaal die antwoorde van die volgende: 144 a 3 2 4c b a 5 a b a bc 3a 6
x² 2 y 2
x3
x 3
4)
Wat is die patroon in elk van die volgende. Gebruik jou antwoord om die reël algebraïes te bepaal a) 2 ; 4 ; 6 ; ….. b)
1 ; 6 ; 11 ; ……..
5)
Wat is die tiende term in die volgende? 1 ; 1/3 ; 1/9 ……..
6)
Watter posisie sal 140 in die volgende patroon beklee? 0 ; 14 ; 28 ; ………
7)
Terminologieë: Wat is: Veranderlike / afhanklike / onafhanklike veranderlike Koëffisiënt / Kwosiënt Konstante Eksponent Veelterm (tweeterm / drieterm) Tot die 2de mag / mag
8)
Gebruik algebraïese tegnieke om die volgende vergelykings op te los: 2 8 10 9x 9 z 2 7 9 3v 4 5 v v 7 7 2 z 63 5 90 3c 6 21 3 12 x 36 b b
9)
As a = 1; b = 4 en c = 10 a) Is die a’s in terme 3a en 5a dieselfde getal? b) Is die a in 3a dieselfde getal as die b in 5b? c) Is ab dieselfde getal as ba? d) Is abc dieselfde getal as bca? e) Is die terme 2abc ; 5cba en 8bac gelyksoortige terme? f) Is die terme 4ab en 7ba gelyksoortig? g) Is die terme 3ab en 5bc gelyksoortig? h) Verduidelik waarom 2ac en 6bc ongelyksoortige terme is. i) 2a X 3b = 6ab. Hoekom kan ons nie 2a + 3b = 5ab skryf nie?
10) As x {0 ; 1 } en y { 3 ; 4 }, wat is die maksimumwaarde van x + y?
11) Gebruik inspeksie om die volgende vergelykings op te los: 30 = 10 + x 30 = x - 10 30 = x ÷ 10
30 = 10 x x
12) Hoe werk vloeidiagramme?
13) ‘n Man is a jaar oud, en sy vrou is b jaar oud. Skryf algebraïese uitdrukkings vir die volgende: a) Die man se ouderdom oor 6 jaar b)
Die man se ouderdom as dit verdubbel word
c)
Die som van die man en vrou se ouderdomme
d)
Die vrou se ouderdom 10 jaar gelede
e)
Die som van die man en vrou se ouderdomme oor 15 jaar
14) Formuleer ‘n algebraïese vergelyking vir elk van die volgende, en los dan die vergelyking op a) Ek dink aan ‘n getal, verdubbel dit en tel 10 by. Die antwoord wat ek kry is 6 minder as drie maal die oorspronklike getal. Vind die getal. b)
Drie keer ‘n getal, verminder met 8, is gelyk aan 10. Bereken die getal.