eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Vraag 1 Skryf slegs die antwoorde neer: a) 5 + 8 – 7 = _______ c) (13 – 6) x 6 = _______ e) 9 x 7 = _______ g) 28 4 = _______ i) 8 x 6 = _______
b) d) f) h) j)
52 + 16 = _______ 63 7 = _______ 17 – 9 + 5 = _______ (15 – 7) x 7 = _______ 12 – (2 x 8) = _______
Vraag 2 Gee die plekwaardes van die onderstreepte getalle: a) 397,12 = ____________ b) 4 263 = ________________ c) 2 364 = _____________ d) 72,10 = ________________ e) 104, 296 = ________________ Vraag 3 Skryf in uitgebreide notasie: a) 4 976 ________________________________________________ b) 2 083 ________________________________________________ c) 407 ________________________________________________ d) 10,73 ________________________________________________ e) 426,206 ______________________________________________ Vraag 4 Skryf die getalle in syfers: a) 2E + 4t + 9H + 7h = ______________________ b)
4D + 3T + 6t + 7T + 2d = __________________
Vraag 5 Rond die volgende getalle af a) tot die naaste tien 74,9 ___________
tot 2 desimale plekke 7,2609 ____________
Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
b)
tot die naaste honderd 349 ___________
tot die naaste honderdste 1,978 ____________
c)
tot die naaste duisend 629 ___________
tot die naaste heelgetal 4,499 ____________
Vraag 6 Skryf die volgende as gewone breuke: a) 14,9 ____________________
b)
4,26 _________________
c)
0,239 ___________________
d)
2,4 _________________
e)
1,263 ____________________
b)
97 100
d)
35 300
Vraag 7 Skryf as desimale breuke 29 a) 10 c)
3964 1000
Vraag 8 Skryf die volgende in desimale getalle 16 honderdstes _______________________ 27 tiene _____________________________ 328 honderdstes ______________________ 15 duisendstes ________________________
Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Vraag 9 Beantwoord die volgende vrae: a) Hoeveel sal 537 elektrisiteit-eenhede kos as een eenheid R0,30 kos? b) Wat is die verskil tussen 12,125 en 9,75? c) Wat is die som van 1,205 ; 3,812 en 4,08? d) Bepaal die antwoord: i) 4,623 100 ____ ii) 12,3 40 ____ iii) 8,8 0,2 ____ iv) 143,5 10 ____ v) 1,6 4 ____ vi) Jy moet 1kg margarien koop. Watter opsie sal die goedkoopste wees? R4,65 vir 1kg of R2,35 vir 500g e)
Gee die korrekte getal
f)
Bereken die totale lengte omheining benodig vir reghoekige struk grond van 18,42m lank en 9,2m breed
g)
Skryf neer die desimale breuk wat een honderdste minder is as 4,60
Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)