AFRONDING Ons gaan nou kyk hoe benader ons getalle tot die naaste tien. Byvoorbeeld: Benader 138 tot die naaste 10. Bepaal eers tussen watter twee tiene 138 lê. Dis reg, tussen 130 en 140. Kom ons teken dit op ‘n getallelyn: • • • • • • • • • • • 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 Jy kan nou dadelik sien dat 138 nader aan 140 lê as aan 130, daarom gaan die benaderde (afgeronde) antwoord 140 wees. Kom ons kyk hoe ons dit ook kan doen sonder ‘n getallelyn. Ons wil afrond tot die naaste tien, so omkring die tiene, dit is die 3 1 3 8 Kyk nou na die getalletjie regs van die 3. As hierdie getal na die 3 ‘n 5, 6, 7, 8 of 9 is, word die getal in die tienekolom een meer en die ene word 0 138 140 Kom ons kyk na nog ‘n voorbeeld: Benader 264 tot die naaste tien. Omkring die tiene: 2 6 4 Kyk nou na die getalletjie regs van die 6. Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
As die getal na die 6 ‘n 1 ; 2 ; 3 of 4 is, bly die getal in die tiene-kolom dieselfde en die ene word nul 264 260 Aktiwiteit Benader tot die naaste tien: a) 254
b) 867
c) 365
d) 413
e) 926
f) 415
g) 698
h) 392
i) 1 825
j) 2 714
k) 8 345
l) 999
m) 2 956
n) 4 996
o) 5 021
p) 7 102
Ons gaan op dieselfde manier tot die naaste HONDERD of DUISEND benader: Kom ons doen gou ‘n paar voorbeelde saam: Benader 683 tot die naaste Honderd: Omkring die Honderde: 6 8 3 Kyk nou na die getalletjie regs van die 6. As die getal na die 6 ‘n 5; 6; 7; 8 of 9 is, word die getal in die honderdekolom een meer en die tiene en ene word nul. 683 700 Kom ons kyk na nog ‘n voorbeeld: Benader 3 497 tot die naaste DUISEND: Omkring die duisende: 3 4 9 7 Kyk nou na die getalletjie regs van die 3. Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
As die getal na die 3 ‘n 1; 2; 3 of 4 is, bly die getal in die duisendekolom dieselfde en alle getalle na regs word nul. 3 497 3 000 Aktiwiteit 1) Benader tot die naaste Honderd: a) 254 b) 847 e) 926 2)
3)
f) 415
c) 365
d) 433
g) 698
h) 382
Rond af tot die naaste Duisend: a) 1 825
b) 2 714
c) 8 345
d) 999
e) 2 956
f) 4 986
g) 5 021
h) 7 102
Benader elke getal tot die naaste tien en ook tot die naaste Honderd: Getal
Tot die naaste Tien
Tot die naaste honderd
695 8 127 9 954 428 3 756
Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Ekstra werkkaart Rond af tot die naaste 10 86 = _________
79 = _________
31 = _________
80 = _________
37 = _________
95 = _________
89 = _________
51 = _________
22 = _________
76 = _________
29 = _________
87 = _________
83 = _________
59 = _________
12 = _________
54 = _________
17 = _________
74 = _________
82 = _________
84 = _________
Rond af tot die naaste 100 380 = _________
591 = _________
348 = _________
220 = _________
255 = _________
525 = _________
212 = _________
857 = _________
226 = _________
182 = _________
527 = _________
934 = _________
119 = _________
861 = _________
815 = _________
830 = _________
239 = _________
135 = _________
313 = _________
192 = _________
Rond af tot die naaste duisend 692 688 = _________
211 = _________
681 506 = _________
384 930 = _________
130 = _________
1 469 = _________
306 = _________
339 084 = _________
922 = _________
3 101 = _________
435 = _________
923 114 = _________
6 895 = _________
897 = _________
158 848 = _________
625 803 = _________
1 084 = _________
661 = _________
899 625 = _________
925 623 = _________
Rond af tot die naaste heelgetal 76,3721 = _________
39,690 = _________
80,9 = _________
Rond af tot die onderstreepte plekwaarde 83,46 = _________
52,90 = _________
617,95 = _________
27,5571 = _________
866,05 = _________
90,3455 = _________
Oorspronklike outeur: Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt)