4) Rangskik die volgende getalle van klein na groot: a) 5 ; – 11 ; 3 ; – 5 ; 1 ; 0 ________________________________________ b) 3 ; 5 ; – 2 1 ; – 3 ; -4 __________________________________________ 5) Skryf die versameling heelgetalle neer wat: a) Groter as –2 en kleiner as 6 is ________________________ b) Kleiner as –7 en groter as –11 is_______________________ c) Kleiner as 7 en groter as 0 is _________________________ d) Groter as –9 en kleiner as –5 is _______________________ 6) Skryf die heelgetal neer wat: a) 5 groter as –13 is __________ b) 9 minder as 0 is __________ c) 12 kleiner as 21 is __________ d) 7 groter as –2 is __________ 7) Vul die ontbrekende heelgetal in: a) 15 + __________ = 21 b) 25 + __________ = 18 c) __________ – 13 = 4 d) __________ – 12 = – 3