Assessering ‘n Eiendomsagent ontvang 6% kommissie op die eerste R150 000 van die verkoopprys van die huis en 4,5% op die balans van die verkoopprys. Hoeveel kommissie sal die agent verdien as sy ‘n huis verkoop vir: R490 000 (A) (B) R24 300 R9 000 (C) R51 450
(D) R31 050 R880 000
(A) R92 400
(B) R43 800
(C) R52 800
(D) R41 850
’n Eiendomsagent kry kommissie van 12% op die eerste miljoen rand en 15% op enige iets daarna. Sy verkoop ’n huis vir R1 570 000. Bereken haar kommissie. (A) R423 900