Deling van grondtalle Kom ons probeer weer ‘n kort metode kry deur die getalle af te breek in faktore, en weer saam te stel. a a a a a a5 2 = = a a a a a3 As ons kyk na die begin term en die eind term, wys dit dat ons die eksponente van dieselfde grondtalle van mekaar kan aftrek wanneer daar gedeel word! WET 2: am an = am – n bv. m7 ÷ m3 = m7-3 = m4 Voorbeelde: 25 1) 2 = 23 2