gr7 breuke werkkaart week van 7 mei

Report 23 Downloads 50 Views
1)

Watter persentasie het dieselfde waarde as 0,75? 7,5% 0,75% 75% 5,7%

2)

Watter persentasie word deur die ingekleurde deel hieronder voorgestel:

10% 3)

50%

5%

0,5%

Identifiseer die gelykwaardige getalle: 75%

0,5

25%

0,25

3 4

4)

Skryf 45% as ‘n gewone breuk in die eenvoudigste vorm.

5)

Skryf die volgende getalle as desimale breuke in 3 dalende volgorde: 38% 3,8 8

6)

As jy 27 uit 50 vir ‘n Wiskunde toets gekry het, wat was jou persentasie vir dié toets?

7)

Peter het 68% vir ‘n Wiskunde toets gekry. Indien die toets uit 50 punte getel het, hoeveel punte het hy uit 50 gekry?

8)

Pas elke gewone breuk (kolom A) by die korrekte persentasie of desimale breuk (Kolom B). Kolom A Kolom B 3 0,5 8 0 3,8888888…% 5 0,5% 7 37,5% 14 3,8

9)

Skryf die ingekleurde deel in die bostaande diagram as: a) ‘n persentasie van die hele diagram.

10)

b)

‘n desimale breukdeel van die hele diagram.

c)

‘n gewone breukdeel van die hele diagram.

1 van die 18 seuns in ons klas speel rugby. Hoeveel 3 seuns is dit?

11) ‘n Kwart van ‘n jaar staan bekend as ‘n kwartaal. Hoeveel maande is daar in ‘n kwartaal? 12)

3 van ‘n sekere getal is 9. Wat is die getal? 4

13) ‘n Toets tel uit 6 punte. Zelda het punte het sy verloor? 14) Gedurende pouse verloor Gerrit Hoeveel het hy nou oor? 15) Vul in of = 1 1 a) 4 2

5 reg. Hoeveel 6

1 van sy 8 albasters. 4

b)

2 4

5 8 20 27

c)

12 4

13 2

d)

7 9

e)

14 21

19 42

f)

39 13

16) Bereken die antwoorde: 4 6 a)  12 12

b)

7 10

55 11



3 10

4

c)

8 4

e)

5

 

3 4 3 8

d)

2 3/8 +

f)

2 x

3

/4

3

/8

17) Bepaal die desimale ekwivalent van die volgende: a) 1 1/3 b) 9 9/10_ c) 2 2/5 d) 5 4/7 18) Vereenvoudig die volgende breuke 8 77 18 26 88 30 39 12

14 28

19) Skryf ‘n desimale breuk vir elk van die volgende: a) 6 heles + 5 tiendes + 7 duisendstes = b) 9 tiendes + 5 honderdstes + 4 duisendstes = c) 2 ene + 5 honderdstes + 7 duisendstes = 20) Voltooi die tabel: A

Figuur A B

B

Breuk ingekleur

Desimale breuk ingekleur