gr8 algebra en eksponente werkkaart

Report 139 Downloads 50 Views
Term:

Slegs ‘n + of – skei terme van mekaar. (nie ‘n + / - in ’n hakie nie)

Konstante: ’n Getal waarvan die waarde nooit kan verander nie. (Die gewone getal wat alleen staan) Veranderlike:’n Getal waarvan die waarde kan verander bv x of y (alfabetletters) Koëffisiënt: Die getal wat met die veranderlike maal (die getal vas aan die x/y) Onthou: Kwosiënt – antwoord van ’n deelsom. 1)

14 x 2  12 y  6 Aantal terme:

________

Konstante term: __________

Veranderlikes:

________

Koëffisiënt van x 2 :________

Koëffisiënt van y : 2)

________________

y2 4 x  y 2  x   6 4 Aantal terme: _______

Konstante term: ___________

Veranderlikes:

Koëffisiënt van x 2 :__________

2

_______

Koëffisiënt van y 2 : 3)

________________

Hoeveel terme is elkeen van die volgende algebraïese uitdrukkings? a) 5x + 4y – 3z b) 2 x a x b x c c)

a  b 2a  5 3

d)

3b 2  2a 5

e)

5a  3b 

f)

(x – 1)(x – 2)

1 2a

4)

Skryf die koëffisiënt van die veranderlike x in die volgende algebraïese uitdrukkings neer: a) 3x 2  3 b) 7x – 5y + 1 c)

5)

6)

1 – 2x

2xxx5

Gegee: 9 x 2  7 x  3  y 2  13 y Skryf die volgende sinne weer neer en voltooi dit deur die woordelys te gebruik: 9, y 2 , 7x, veranderlike, konstante, term. a) x is ‘n ..... b)

3 is die .....

c)

... is die koëffisiënt van x 2 .

d)

1 is die koëffisiënt van ......

Tel op a) 5xy + 3xz +9xz + 2xy b)

2ab + 3ac + 4ab + 9ac 5a  b  c 2a  b  c

c)

7)

d)

Trek die onderste uitdrukking van die boonste een af: 5a  b  c 2a  b  c

8) As a = -2 ; Wat is a) abc c)

c–a

b=4 ; b) d)

c=5

a2  b2 bc a

9)

Vereenvoudig die volgende algebraïese uitdrukkings a) 3a 3  4b3 b) 7 xy 2  2 xy 3 c)

4 x3 y 2   3 xy 5



d)

 8mn  2mp

e)

 5 p  4 pq  3q

f)

3  3k  0

g)

5  52

h)

32  32  2

i)

5 p.2 p 3

j)

p 2 . p 2  p3 . p

k)

m)

o)



x3  x5  y 8 x y

3 x 4 y 5t 3

s)

n)

2 4 2

 3x y t 8 3



3

16 p q  2 p  4 p q 4

q)

l)

4 3

5 .5 5



p)

6

r)

8

25a 8b12  5a 2b6 6 6

 30a b  6ab

t)

25 x 5 y 7 22 x 2 a  2b 7 a  6b

 4a 2a 2b 4c 6  2 2 2

a b c 2 33 p 4 q 5 3 pq 3 .q 2

a0  13  61 b7  b7

 

u)

a b 

v)

a 2 a3

w)

5 x y 

x)

 3 x y 

y)

3k 

z)

 2 m n 

3 6 3

2 4 3

2 2

2

2 3 5

1

1 1 2

2m  6

Gebruik die eksponentwette waar nodig om die volgende te vereenvoudig 1)

m6  m3

2)

m2  m  4  m

3)

3a b

4)

 3 x4

6)

 9 x yz 27 xyz

8)

25.27.2 4

10)

 133  21  20  23

2

2

  2

2 1

5)

5 p q 3p q

7)

3 x  40

9)

11)

13)

5 4.5 6 5

5

d 4 b  d 3 be 4 9

d b

x6 y 4 8

x y

3



 

5

2

12)

14)

36 x 3 yz 5

 12xz  3 xy z  2

p4. p2 p6

2 3