optel en aftrek van breuke module1

Report 12 Downloads 43 Views
Optelling en aftrekking van breuke Die eerste ding waarna jy moet oplet voor jy breuke kan optel of aftrek is dat die breuke waarmee jy werk se noemers dieselfde moet wees. As die noemers dieselfde is, is dit baie maklik, want dan tel jy net die tellers bymekaar of trek die tellers van mekaar af, afhangende van die bewerking wat die som bevat. Bv:

2 3  7 7

=

Bv:

tel net jou tellers bymekaar en 2 + 3 = 5

5 7

7 3  8 8

=

Die noemers is dieselfde so

Jou noemers is dieselfde, so jy trek net jou tellers van mekaar af en 7 – 3 = 4.

4 8

ONTHOU: Jy moet altyd jou antwoord in sy eenvoudigste vorm 1 skryf: 2