deling van breuke

Report 12 Downloads 42 Views
Deling van breuke By die deling van breuke is daar twee stappe wat baie belangrik is: 1)

Verander die deelteken na ‘n vermenigvuldigingsteken.

2)

Draai die tweede breuk, m.a.w. die breuk na die bewerkingsteken, om.

Kom ons kyk gou saam na ‘n paar voorbeelde: Voorbeeld 1: 1 3 As jy eers die twee belangrike 4 stappe van deling gevolg het, is 1 3 dit gewone vermenigvuldiging   4 1 van breuke, m.a.w. 1 1 vermenigvuldig die tellers met   mekaar, vermenigvuldig die 4 3 noemers met mekaar en 1  vereenvoudig jou antwoord: 12 Voorbeeld 2: 3 3  10 5 3 5   10 3 15  30 1  2

Voorbeeld 3: 2 1 6 5 5 3 32 16   5 3 32 3   5 16 6  5 1 1 5