Verheffing van mag tot ’n verdere mag Soms kry ons ‘n grondtal met ‘n eksponent wat weer tot ‘n verdere vlak verhef word, byvoorbeeld (a2)3 = a2 x a2 x a2
= a6
(b3)4 = b3 x b3 x b3 x b3
= b12
As ons kyk na die begin term en die eind term, wys dit dat ons die eksponente van dieselfde grondtalle met mekaar kan vermenigvuldig wanneer daar ‘n mag tot ‘n mag is! WET 3: bv. WET 4: