Hoeveel millimeter is daar in: a) 1 cm b) 3 cm c) 7 cm d) 8 cm e) 6 cm f) 10 cm g) 12 cm h) 5 cm i) 15 cm
2)
Hoeveel sentimeter is daar in: a) 20 mm b) 50 mm c) 60 mm d) 90 mm e) 100 mm f) 80 mm g) 110 mm h) 140 mm
3)
Hoeveel millimeter is daar in: a) 1 meter b) 3 meter c) 15 meter d) 12 meter
4)
Hoeveel kilometer is: a) 2 000 meter b) 6 000 meter c) 4 000 meter d) 12 000 meter
5)
Sê of jy die volgende in meter of sentimeter sal meet: a) Die hoogte van jou kamerdeur. b) Die lengte van die gang in julle huis. c) Die lengte van jou potlood. d) Die wydte van die gang in julle huis. e) Die breedte van jou gunsteling storieboek.
6)
Skat die lengte van die volgende lyne. Skryf dit neer in die tabel. Meet daarna die lengte, en skryf dit ook neer in die tabel. Bepaal dan die verskil en skryf dit ook neer. Besluit self in watter eenheid jy gaan werk. A: B: C: D: E: Lyn
Geskatte waarde
Gemete waarde
Verskil
A B C D E 7)
Trek lyne op jou papier met die volgende lengtes: a) 7 cm b) 12 mm c) 10 cm d) 60 mm e) 13 cm f) 44 mm g) Hoeveel sentimeter is die lyn in (d)?
8)
Hoeveel sentimeter is in die volgende (Trek die lyntjies met jou liniaal) a) 37 mm b) 43 mm c) 74 mm d) 100 mm e) 125 mm f) 108 mm
9)
Herlei na sentimeter a) 3 cm 7 mm c) 8 cm 9 mm e) 9 cm 6 mm g) 10 cm 4 mm
10) Voltooi: a) 1 m 48 cm = b) 6 m 3 cm = c) 2 m 14 cm = d) 99 cm = e) 4 m 8 cm = 11) Herlei na meter: a) 823 cm c) 44 cm
b) d) f) h)
6 cm 1 mm 7 cm 2 mm 10 cm 10 cm 18 mm
_____________________cm _____________________m _____________________cm _____________________m _____________________cm _____________________m _____________________m _____________________cm _____________________m b) 483 cm d) 112 cm
12) Drie stukke tou van 17 cm, 23 cm en 120 mm word van ‘n rol tou afgeknip? a) Watter stuk tou is die kortste? b) Wat is die totale lengte wat afgeknip is? 13) Jou ma koop 5 m 500 mm materiaal. Die materiaal kos R10 per meter. Hoeveel moet sy betaal? 14) Jan se lengte is 1,25 m , en Piet is 1,328 m. Hoeveel is Jan korter as Piet? 15) ‘n Man koop 5 ysterstawe wat elk 165 mm lank is. Hierdie stawe is afgesaag van ‘n enkele ysterstaaf wat 1 m lank was. Hoe lank is die stuk wat oorbly nadat die 5 stukke afgesaag is? 16) Ek het ‘n boompie in my tuin wat 740 mm hoog is. a) Hoeveel moet dit nog groei om ‘n hoogte van 1 m te bereik? b) Nadat dit 1 m hoog geword het, groei dit elke week ‘n verdere 25 mm. Hoe hoog sal die boom na 10 weke wees? 17) Gert se treë is 500 mm lank. Hoeveel treë het hy gegee as hy ‘n afstand van 20 m afgelê het? 18) ‘n Tou van 91 m word in 5 ewe lang stukke geknip. Hoe lank is elke stuk?