september 2014 kwartaaltoets gr7 superonnies

Report 1 Downloads 25 Views
Laerskool Louis Leipoldt Wiskunde

Graad 7 ____

Naam : _______________________________

2 September 2014

FORMELE ASSESSERING

Eksaminator : G. Schoeman Tyd : 45 minute

Moderator : A. Jordaan

Spesifieke doelwit 2.1; 2.2; 2.3; 2.4; 4.1; 4.2

Totaal : 40

Instruksies : Lees en beantwoord al die vrae. Geen “tippex” word gebruik nie. Geen sakrekenaars mag gebruik word nie. Wys alle bewerkings. Skryf asseblief netjies! Sterkte

Getalpatrone, Funksies en Algebra 1)

2)

Gebruik inspeksie om die volgende vergelykings op te los: a) 26 = 8 + v v = ___________ b) 3 + p = 8 p = _________ c) 15 + b = 23 b = ________ d) x − 7 = 13 x = ________

(2)

Pas kolom A by kolom B, deur die invoere en die toepaslike uitvoere van die gegewe vloeidiagram te identifiseer. Skryf elke keer die letter langs die invoerwaarde uit kolom A langs die regte antwoord in kolom B.

Kolom A (Invoere) a) 2 b) 5 c) 4 d) 7 3)

Omkring elke keer die korrekte antwoord. a) Die verskil tussen 10 en ‘n sekere getal A B C 10 – x x + 10 x ÷ 10 b)

c)

4)

Kolom B (Uitvoere) ________ 33 ________ 51 ________ 9 ________ 99

Die kwosiënt van x en y A B y–x x–y u verminder met 17 A B 17 – u u - 17

(2)

D 10 ÷x

C x÷y

D y÷x

C u x 17

D 17 ÷ u

d)

Die kwadraat van die produk van ‘n sekere getal en y A B C D xy x² y (xy)² xy

e)

Dubbel die vierkantswortel van die verskil tussen x en 2 A B C D 2 x  2 2 x  2  2x  2 2 x2

Indien y = 4, bepaal die antwoord van die volgende: (2  6  2  2  y)  2

(5) (2)

5)

6) 7)

8)

Bepaal die waarde van die volgende uitdrukking as x = 7, y = 2 en z y = 4: (2)  x4 z y 2 Die tweede term van ‘n getalpatroon is 7, en die reel: +3. Bepaal wat die tiende term sal wees. (2) Gebruik omgekeerde bewerkings, en wys duidelik hoe jy dit toegepas het, om die volgende vergelykings op te los: y a) b) 8x − 2 = 9 + 7x  4  10 2

(4)

Identifiseer die onderskeie dele van die uitdrukking en skryf die regte antwoord langs die toepaslike benaming: Koëffisiënt: Veranderlike:

2x3 + 4

Konstante :

Eksponent: Mag : (5)

9)

Skryf elkeen van die volgende woordsomme as ‘n vergelyking en los dan die onbekende op: a) Stephany het 62 seeskulpe en 16 see-sterre opgetel toe hulle gedurende die vakansie by die see was. Sy het x skulpe aan haar vriendinne gegee, en het nou 16 oor. Hoeveel skulpe het sy uitgedeel? (2) b)

Jessica het R224 om boeke mee te koop. Sy koop 7 boeke, en het toe nog R14 oorgehad. Wat is die prys van elke boek? (2) [28]

Oppervlak en Volume 1) In kolom A word twee-dimensionele figure gegee. Skryf die letter langs elke figuur by die gepaste oppervlak-formule in kolom B. Kolom A a) Vierkant b) Reghoek c) Driehoek d)

Kolom B lengte  breedte ________ eb  ca ________ 1  basis  hoogte ________ 2 eb  cd ________ ________ sy 2 (5)

e)

2)

3)

Wat is die volume van die seshoekige prisma as die oppervlakte van die driehoek gegee word as 5cm2?

(2)

Bepaal die oppervlak van die volgende figuur:

TOTAAL: 40