Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het 2 sjokoladekoeke gebak. Sy het een in 3 gelyke dele verdeel en die ander in 4 gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter koek jy ‘n stukkie moet vat nie. Kom ons werk dit uit met behulp van prentjies:
Koek 1
Koek 2
Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? ____________ Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. 1 1 3 4 Getalsinne
Ons het 9 ewe lang stukke tou. onderstaande sketse aangedui.
Ons sny dit op soos in die
Tou A Tou B Tou C Tou D Tou E Tou F Tou G Tou H Tou I 1.
a) b) c) d)
In hoeveel stukkies het ons elke tou gesny? Werk uit watter breukdeel van elke tou een stukkie voorstel. Watter breuk lewer die langste stukkie tou? Watter breuk lewer die kortste stukkie tou? Getalsinne
2.
Gebruik weer die sketse om jou te help om die volgende vrae te beantwoord. By elke vraag sit ‘n (kleiner as) of (groter as) in a)
1 3
1 2
b)
1 2
c)
1 9
1 8
d)
3 8
1 4
2 7
Jy sou nou opgelet het, veral by die laaste vraag, dat dinge nogal moeilik kan raak as jy breuke met behulp van só ‘n skets moet vergelyk, ten einde te bepaal watter breuk die grootste is. Daar moet tog ‘n makliker manier wees? Gelukkig is daar! Ons maak die breuke ekwivalente breuke, en dan vergelyk ons slegs die tellers. So eenvoudig soos dit! Kom ons begin by die twee sjokolade koeke:
1 1 en 3 4
Om hierdie twee breuke ekwivalent te kry, moet ons ‘n KGV bepaal. Die kleinste getal waarin “3” en “4” kan indeel is 12, dus:
Getalsinne
1 4 1 3 en 34 43
4 3 en 12 12
Dit gee dan:
En dan is dit nou duidelik dat “4” groter is as “3”, en dus is die oorspronklike breuk wat die “4” gelewer het ( 31 ) die grootste van die twee breuke, 1 1 en soos ons gesien het dit moet wees! 3 4 Kom ons vergelyk nou die breuke in netnou se oefening op dieselfde manier: 1 1 a) 3 2 b)
1 2
1 4
c)
1 9
1 8
d)
3 8
2 7
Getalsinne
Los die volgende probleme met breuke op: 1) Daar is 600 mense by ‘n konsert. Van die mense in die 3 5 gehoor is mans en is volwassenes. 6 10 a) Watter breuk van die gehoor is vroulik? b) Watter breuk van die gehoor is kinders? c) Hoeveel mense in die gehoor is vrouens?
4 kilometer op pad winkel toe van haar huis 5 3 af. Sy moet nog 1 kilometer ver stap voordat sy by die 5 winkel sal wees. Hoe ver is die winkel van haar huis af?
2)
Judy stap 2
3)
Die heining wat om ‘n swembad opgerig word sal 20m lank wees. Die kontrakteurs werk verskillende kante toe om, sodat hulle mekaar sal ontmoet wanneer hulle klaar 2 is. Die een span het reeds 3 m gebou, en die ander span 8 5 4 m. Hoeveel meter moet nog gebou word voordat hulle 8 klaar sal wees?
4)
Thomas het 24 suigstokkies. Hy hou ‘n kwart vir homself, en gee die helfte van wat oorbly vir ‘n maat. Hoeveel hou hy vir homself, en hoeveel kry sy maat? Getalsinne
Hersieningsoefening Graad 6 eerste maand 1) Skat die antwoord van die volgende deur elke getal eers af te rond na die naaste 100 a) 13 598 + 12 453 b) 27 987 + 23 743 2)
Tel die volgende getalle bymekaar deur die vertikale kolom-metode te gebruik: a) 13 458 + 31 247 b) 145 832 + 129 305
3)
Trek die volgende getalle af deur die vertikale kolommetode te gebruik (met oordrag) a) 35 789 – 19 999 b) 458 235 – 147 895
4)
Watter breuke uit die volgende lys is ekwivalent aan
14 16 5)
12 18
22 33
16 22
Doen die volgende bewerkings: 2 a) Bepaal van 1 755ml koeldrank 5 3 7 b) 17 12 4 8 Getalsinne