Superboek gewone breuke

Report 342 Downloads 46 Views
SUPERboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die www.superonnies.co.za

Gewone breuke In Tema 12 het ons na diagramme (prentjies) gekyk waar breuke uitgebeeld word en ook dele van ‘n geheel uitgewerk (van-somme). In hierdie tema gaan ons verder met breuke werk en somme doen. Wanneer ons optel- of aftreksomme doen met breuke, werk dit soos ‘n doodgewone som aan die bokant van die breuklyn, MAAR aan die onderkant van die breuklyn, bly die getal dieselfde. TELLERS word opgeTEL of afgetrek.

http://yellowpages.sulekha.com/abacus-mental-arithmetic-coaching-training_nagpur http://www.cool-math-games.com.au/shop/fruit-abacus-cool-math-games-new-addition/attachment/fruit-abacus/

NOEMERS bly DIESELFDE Byvoorbeeld, Kan jy onthou wat gebeur as die teller en noemer dieselfde is? Kom ons kyk na Oef. 21.1 no. 1 en 2 (a en b) In vorige temas het ons somme gedoen met getallelyne. Hier gaan ons nou getallelyne gebruik om breuke bymekaar te tel. Dit werk weer soos ‘n doodgewone som, maar… DIE NOEMER BLY DIESELFDE Hoekom bly die noemer dieselfde? Oorspronklike outeur: Me. S Rautenbach (Laerskool Louis Leipoldt)

SUPERboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die www.superonnies.co.za

Daar is 48 lekkers in ‘n pakkie. Anna vat een sesde van die lekkers. Peter vat een sesde van die lekkers. Harry vat twee sesdes van die lekkers. Met watter breuk is ons besig? Een sesde, nog een sesde en twee sesdes.

En hoeveel sal dan oorbly?

Kom ons kyk na Oef. 21.2 no. 1 en 2 (a en b) en 3

Oorspronklike outeur: Me. S Rautenbach (Laerskool Louis Leipoldt)

SUPERboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die www.superonnies.co.za

Ekwivalente breuke “Equal” = gelyk ; dieselfde “Ekwi” Dink aan “equal” (gelyk aan) E-kwi-va-len-te E-kwi-va-len-te Kom ons kyk na die breukemuur:

http://www.bbc.co.uk/skillswise/factsheet/ma17frac-l1-f-fraction-wall http://www.active-maths.co.uk/fractions/whiteboard/frac2_index.html

Watter van die breuke is ewe groot? Kom ons kyk na Oef. 21.3 no. 2 tot 4

Oorspronklike outeur: Me. S Rautenbach (Laerskool Louis Leipoldt)

SUPERboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die www.superonnies.co.za

Rangskik en vergelyk gewone breuke Soos ons met die vorige oefeninge gesien het, kan ons getallelyne gebruik wanneer ons met breuke werk. In hierdie oefening gaan ons kyk hoe ons dit nóg meer kan gebruik.

In hoeveel ewe groot stukke is hierdie diagram gedeel? Watter breuk stel dit voor? Ons kan dit ook op ‘n getallelyn voorstel: 0

1 (een hele) In hoeveel ewe groot stukke is die getallelyn gedeel? Watter breuk stel dit voor? Ons kan so ‘n getallelyn of breukstrook ook nóg verder uitbrei: Hier is agtstes Hier is kwarte Hier is agtstes Hier is kwarte 0 1

Oorspronklike outeur: Me. S Rautenbach (Laerskool Louis Leipoldt)

SUPERboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die www.superonnies.co.za

Wat gebeur as ons ‘n breuk het waar die teller groter is as die noemer? Byvoorbeeld,

= sewe sesdes

Kom ons kyk na Oef. 21.4 no. 1 - 6 Nou is dit tyd vir ‘n paar speletjies:

Nog twee woordsomme.

Oorspronklike outeur: Me. S Rautenbach (Laerskool Louis Leipoldt)